Dry Bean Seed

DRY BEAN SEED (Pty) Ltd


Dry Bean Seed verbou siektevrye, gesertifiseerde bonesaad van hoƫ gehalte vir die DPO. Saad vir Rooi Gespikkelde en Klein Wit bone word vir Dry Bean Seed deur die Instituut vir Graangewasse van die LNR op Potchefstroom geteel. Dry Bean Seed verbou kultivars uit ander bronne. Dry Bean Seed word gesamentlik, met gelyke aandele, deur die DPO en Renaissance Seed besit.

Die saad word onder kontrak deur spesialis saadkwekers gekweek. Die volgende is die belangrikste Rooi Gespikkelde bone-kultivars wat deur Dry Bean Seed verbou word: